OK: wag nou al 10+ minute vir my confirmation of registration email van Zoho Writer om te kom. Dus nie baie impress nie...
Dit lyk vir my maar pretty much soos gewone Office Word.
Die dokument is as 'n aparte blog gesave, nl LL np 18 (tikfout en al).
Soos wat Helene Blowers self sĂȘ: dit sou die ideaal wees vir iemand wat goed gereeld heen en weer sou moes save tussen rekenaars, ipv om dit op 'n flash te sit, te hoop jy onthou om dit op die flash te sit, te hoop jy onthou die flash, ens.
En dis maklik convertable na ander formate.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment